Huisgenoot

Hnooeu?!

- KERR OJ SIMPSON MIRANDA

is in die moeilikhei­d. Die 44-jarige aktrise is onlangs in hegtenis geneem nadat die polisie twee sakkies kokaïen in haar beursie gevind het. Rose, wat aan die spits is van die bewerings van seksuele misbruik teen Harvey Weinstein, is op borgtog van R70 000 vrygelaat. Veels geluk aan

wat weer gaan ma word. Die Australies­e model verwag haar tweede kind en haar eerste by haar man, Evan Spiegel (27). Die 34jarige aktrise, wat in Mei met die uitvoerend­e hoof van Snapchat getroud is, het reeds ’n seun, Flynn (6), uit haar huwelik met die Britse akteur Orlando Bloom (40). BRONNE: DAILYMAIL.CO.UK, CELEBITCHY.COM

 ??  ?? (70) is minder as twee maande uit die tjoekie en laat reeds die oë rek. Die voormalige akteur en Amerikaans­e voetbalste­r, wat nege jaar in die tronk was vir gewapende roof, is die Cosmopolit­an-hotel in Las Vegas belet. Die hotel het geen rede verskaf...
(70) is minder as twee maande uit die tjoekie en laat reeds die oë rek. Die voormalige akteur en Amerikaans­e voetbalste­r, wat nege jaar in die tronk was vir gewapende roof, is die Cosmopolit­an-hotel in Las Vegas belet. Die hotel het geen rede verskaf...
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa