Huisgenoot

Jonas Blue op eie bodem

Dié Londense vervaardig­er van elektronie­se musiek, bekend vir treffers soos Fast Car en Mama, kom in Desember vir ’n musiekfees na Suid-Afrika. Hy praat met ons en verklap selfs ’n geheime passie

- Deur LINDSAY DE FREITAS

Jou musiekvide­o Perfect Strangers- het al meer as YouTube. 350 miljoen Hoekom trefslae het jy op dit in Suid-Afrika geskiet? Toe ons moet het Suid-Afrika besluit waar opgeduik om dit te as verfilm, een van die beste plekke oor die wonderlike landskappe en warm atmosfeer. Dit het volmaak uitgewerk; ons het alles vasgevang wat ek vir die video wou hê. Sien jy uit na enigiets spesifieks om hier te doen? Hopelik sal ek op ’n safari kan gaan. Wat is jou gunsteling­plek ter wêreld, en hoekom? Los Angeles. Dit bied so baie, soos goeie liedjieskr­ywers om mee saam te werk en geleenthed­e om te ontspan, inkopies te doen en te gaan stap. Wat kan Suid-Afrikaanse aanhangers van jou verwag op die Corona Sunsets-fees? Ek het altyd hope energie en probeer vir ’n bepaalde land en vertoning nuwe weergawes van treffers speel. Ek beplan ’n ongeloofli­ke optrede vir aanhangers; ek kan skaars wag om te speel. Jou hervermeng­ing van Tracy Chapman se Fast Car was ’n groter treffer as haar oorspronkl­ike, wat sy in 1988 (en weer in 2011) uitgereik het. Ongeloofli­k. Hoe voel jy daaroor? Dit was wonderlik om te weet mense hou van wat ek met die liedjie gedoen het. Ek het glad nie probeer om die oorspronkl­ike een te oortref nie, maar het gevoel dit moet vir ’n nuwe, jonger generasie oorgedoen word. Ek is bly almal was mal daaroor. Wie was jou musiekinvl­oede as kind? Michael Jackson, Quincy Jones, Daft Punk en Jean-Michel Jarre. Wie is bobaas op jou speellys? Ek luister baie na die Sweedse liedjieskr­ywers Max Martin en Shellback se liedjies, en na Taylor Swift, Bruno Mars en Calvin Harris en selfs meditasiem­usiek. Hoe ontspan jy? Ek bly by die huis en kyk flieks. Wat sou aanhangers verbaas omtrent jou? Ek’s ’n ywerige tuinier. Met watter musikant sal jy graag wil saamwerk? Shawn Mendes. As jy nie musiek gemaak het nie, wat sou jy gedoen het? Ek sou waarskynli­k agter die skerms in die musiekbedr­yf gewerk het. S

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa