Huisgenoot

Treffende boodskap in Amor Vittone se nuwe musiekvide­o

-

Kyk, ek is nou maar eenmaal glad nie ’n groot ondersteun­er van Amor Vittone en al die dramas in haar lewe nie. Maar daardie nuwe liedjie van haar is nou waarlik vir my pragtig. – CHARLENE ROOS VAN WYK Dit is voorwaar so mooi en inspireren­d. Mense wat klippe optel en dit na Amor gooi, moet pasop; ’n hele rots val dalk op hulle. Trots op jou, Amor, jy is en was nog altyd pragtig en ’n baie goeie mamma. – HELEN GERSTNER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa