Huisgenoot

Lesers reageer op die dood van ’n hondjie weens kanker

-

Baie sterkte. Ek moes in die verlede al twee Duitse herdershon­de weens kanker aan die slaap laat maak. Wanneer jy gereed is, gaan neem weer ’n hondjie aan wat jou lewe kan vul en jy syne. – ANNIE JACOBS Ek het ook Sondag my babatjie verloor. My hart is stukkend. Ek het nog vier ander, maar sy was uniek en spesiaal, soos elkeen van hulle is. Sterkte vir jou en elke leser wat ook dié hartseer ken. – RONEL RUDMAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa