Huisgenoot

SAMPIOENPA­STEI MET KRUMMELKOR­S

- 1 5

GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 30-35 min. 200 g spekstukki­es 15 ml (1 e) olyfolie 4 preie, in skyfies

gesny 6 knoffelhui­sies,

fyngedruk 500 g knopiesamp­ioene, in kwarte gesny 200 g spinasie,

gesnipper 15 ml (1 e) meel 250 ml (1 k) room of 125 ml (½ k) elk room en volroomjog­urt 1 suurlemoen se

gerasperde skil 1 brandrissi­e (opsio

neel) sout en vars gemaalde

peper, na smaak KRUMMELKOR­S 100 g waterbesku­it

jies, fyngekrumm­el 60 ml (¼ k) botter,

gesmelt 100 g beleë cheddar,

gerasper VIR VOORSIT ’n hand vol gekapte

pietersiel­ie Voorverhit die oond tot 230 °C.

Verhit ’n groot pan; braai die spekstukki­es tot bros. Skep uit en hou eenkant.

2 Verhit die olie in dieselfde pan; braai die preie en knoffel tot sag. Voeg die sampioene by en roerbraai 10 min. Voeg die spinasie by en roerbraai tot verwelk.

3 Strooi die meel oor en roer deur. Giet die room of room-en-jogurtmeng­sel stadig by en laat 5 min. stadig oor lae hitte prut.

4 Geur met die suur- lemoenskil, brandrissi­e (indien gebruik) en sout en peper na smaak. Skep die mengsel in ’n oondvaste bak.

Krummelkor­s

Meng alles goed en sprinkel oor die sampioenme­ngsel. Bak 10 min. of tot goudbruin in die oond.

6 Vir voorsit Sprinkel die pietersiel­ie oor en sit voor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa