Huisgenoot

VALDA JANSEN

-

“Ek lees graag gedigte en was aangenaam verras deur Jolyn Phillips se wonderlike bundel Radbraak. Dit het vanjaar verskyn en staan kop en skouers uit bo verskeie ander Afrikaanse digbundels. Daar was slim eksperimen­te, maar ek voel gedigte moet my aan die hart raak, en dít doen Radbraak. Die gedigte is mooi, gevoelvol, nuut en anders.

“Elena Ferrante se reeks boeke oor twee beste vriendinne se lewenspaai­e van geboorte tot hul oudag het my maande lank vasgenael gehou. My Brilliant Friend is my gunsteling.” Hy Kom met die Skoenlappe­rs (Human & Rousseau, R179*), wat onlangs met die Jan RabieRappo­rt-prys vir debuutfiks­ie bekroon is, is die verhaal van ’n verlore liefde tussen ’n Duitser en ’n Suid-Afrikaanse vrou. Jare ná die verhouding, toe sy haar man in Johannesbu­rg agterlaat en met haar kind Kaap toe trek, besin sy oor haar besluit om weg te stap.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa