Huisgenoot

EDWINE SE SPAANSE PIZZA OLÉ

- 1 1M 2 3 4 2

Jy kan self die deeg en tamaties meersous vir die basis maak. Basiese Bas pizzadeeg 350 3 g (700 ml) witbrood- of koekmeel 5 ml (1 t) sout 250 2 ml (1 k) louwarm water 5 ml (1 t) suiker 1 1x x 10 g-pakkie kitsgis Meng die meel en sout in ’n groot bak. Meng die water, suiker en gis in ’n maatbeker en roer tot die gis opgelos is.

Maak ’n holte in die middel van die meel en giet die gismengsel in. Meng met ’n vurk tot ’n bal vorm.

Plaas die deeg op ’n werkopperv­lak wat met meel bestrooi is of in die bak van ’n elektriese menger. Knie 5 min. tot glad en elasties. Bedek met kleefplast­iek en laat 10-15 min. op ’n warm plek staan. Sofrito (tamaties meersous) 1 ui, fyngekap 2 knoffelhui­sies, fyngekap olyfolie 1 x 410 g-blikkie heel tamaties 2 lourierbla­re 2 vars tiemietakk­ies sout

Soteer die ui en knoffel oor matige ge hitte in die olyfolie. Voeg die tamaties, lourierbla­re rierblare en tiemietakk­ies by en laat 20 min. . stadig prut. Geur met die sout en haal die lourierbla­re en tiemietakk­ies uit.

Verwerk die tamatiemen­gsel met t ’n staaf- - menger of voedselver­werker. Edwin in verkies dit grof. Edwin se Spaanse pizza olé LEWER 2 MIDDELSLAG-PIZZAS tuisgemaak­te pizzadeeg vir die kors (of of gebruik

gekoopte brooddeeg) meel tuisgemaak­te sofrito 150 g chorizo, in ringetjies gesny en gebraai 150 g ontbytspek, in stukke gesny 2 rooi soetrissie­s, in repies gesny en in olyfolie

gebraai 120 g gerasperde cheddarkaa­s + ekstra mozzarella

vir die smeltfakto­r sout en swartpeper na smaak Voorverhit die oond tot 260 °C. Bespuit ’n bakplaat met kossproei.

Verdeel die deeg in twee ewe groot balle. Sprinkel die meel op die werkopperv­lak en rol die deeg in sirkels uit (dit hoef nie volmaak te wees nie).

Plaas op die bakplaat, smeer die sofrito op en sprinkel die chorizo, spek, soetrissie­s en kaas oor. Geur met die sout en swartpeper. Bak 7-10 min.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa