Huisgenoot

’n Sterk grondslag vir jou groeiende kind

’n Premium drankie om jou groeiende kind te ondersteun

-

DIE meeste ouers is bekommerd oor hul kinders se eetgewoont­es; veral jong kinders is nie bekend vir hul gesonde eetlus nie. Hulle is geneig om nuwe kosse te vermy, hou van verwerkte kos (enigiets in ’n pakkie), en die meeste trek neus op vir die meeste groentes. Maar goeie voeding is veral belangrik in hierdie vroeë jare, juis omdat dit die tyd is dat lewenslang­e gesonde eetgewoont­es moet vorm en waar hulle die voedingsto­wwe moet kry wat die grondslag lê vir gesonde groei en ontwikkeli­ng in die toekoms.

NANKID® OPTIPRO® 4 is ’ n uitsonderl­ike drankie vir kinders van drie tot vyf jaar oud. Dit bevat verskeie noodsaakli­ke voedingsto­wwe vir groeiende kinders. Dis die ideale komplement tot gesonde maaltye wat verseker hulle kry die voedingsto­wwe in wat hulle die nodigste het om daardie voedings grondslag te bou.

WAT BEVAT DIT?

Optimale proteïene: Proteïene is die boublokke van lewe en ’n noodsaakli­ke deel van ’n groeiende kind se dieet. Die jongste navorsing toon die gehalte en hoeveelhei­d proteïene wat ’n kind inkry, is ewe belangrik; daarom bevat NANKID® OPTIPRO® 4 die regte gehalte en hoeveelhei­d optimale proteïene vir groeiende kinders. Bifidus: NANKID® 4 het ook bygevoegde B. longum en L. rhamnosus. Dis natuurlike ak- tiewe kulture soos dié wat in jogurt voorkom en is bekend vir hul balanseren­de uitwerking op die immuun- en vertering stelsel. Omega Smart: Dis ’n spesiale mengsel van vette wat in NANKID® 4 voorkom en sluit omega-3- en omega-6-vetsure in. Die vetsure is bekend daar voordat dit brein ontwikkeli­ng en sig ondersteun wanneer dit as deel van ’n gebalansee­rde dieet ingeneem word.

Lê die sterkste grondslag vir die lewe. Gee hulle NANKID® 4.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa