Huisgenoot

Local Is Lekker

‘Ek is baie opgewonde, maar moet nog baie goedjies regkry voor hul koms’

- er ngelique. n

Die akt aktrise en TV-aanbiederA­ngelique Potg Potgieter straal tydens haar swangerska skap: Haar oë blink, haar vel gloei en haa haar babamagie is vinnig aan die groei! S Sy het die mooiste nuwe foto’s van haa haar swangerska­p heel eerste met Hui Huisgenoot gedeel. Die grasieuse foto’s, waar sy ’n vloeiende v wit rok en pienk bikini dra, is i op die strand in Umhlanga Rocks Ro aan KwaZulu- Natal se Noordkus geneem. Angelique vertel sy en die d fotograaf Junita Stroh het die oggend reeds vieruur opgestaan om die sonsopkoms so mooi te vang. As alles volgens plan verloop, ve sal haar en haar man, ma die Bulls-rugbyspele­r Jacques Potgieter, se identiese tweelingdo­gtertjies hul opwagting in Maart maak. Hulle is reeds die trotse ouers van ’n bulletjie, Jacques jr., wat op 16 November sy eerste verjaardag gevier het.

Haar swangerska­p verloop goed en sy voel gesond.

“Ek sukkel net met sooibrand en die twee skop my vreeslik, veral in die ribbes,” sê Angelique, wat ons in die rol van Clara in 7de Laan leer ken het.

Sy is dankbaar dat die kleingoed hul opwagting in Suid-Afrika sal maak, waar sy omring is deur haar steunnetwe­rk. Klein Jacques is in Japan gebore, waar sy pa buite die Superrugby­seisoen vir die Munakata Sanix Blues uitdraf.

“Ek is baie opgewonde, maar moet nog baie goedjies regkry voor hul koms,” vertel Angelique. “Hulle moet nog ’n bietjie in mamma se magie wag.”

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa