Huisgenoot

Veelsydige maalvleis

Maalvleis is alledaags, tog kan ’n mens ’n groot verskeiden­heid smulgeregt­e hiermee optower

- Saamgestel deur CARMEN NIEHAUS

DIT is nie net ekonomies nie; maalvleis se groot lekkerte is dat ’n mens dit so ver kan rek. Die kosskrywer en -redakteur Karen Hart toor met dié vleis in haar nuwe kookboek, Maalvleis, met sy 130 geurige resepte. Hier is ’n kort proesel uit die boek.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa