Huisgenoot

Slimfone om van te droom

Die jongste ontwikkeli­ngs in die slimfoonwê­reld is onlangs aan die media bekendgest­el. Kyk waarna jy kan uitsien in die nabye bye toekoms

-

DIE wêreld se slimfoonba­se het onlangs hul gevorderds­te modelle op vanjaar se Wêreldself­oon kongres ,’ n bekendstel­lings geleenthei­d vir alles in die selfoonwêr­eld, uitgereik. Watter slimfone is die beste? Kyk hier.

SAMSUNG GALAXY LAXY S9

Ná die Note 7-debakel kel het Samsung met die Galaxy S8 en Note 8 teruggeveg. Nou probeer hulle hulself met die S9-reeks oortref. Anders as sy voorganger anger bevat die S9 geen groot tegnodeurb­rake ake nie. Daardie beroemde groeflose skerm m is nou al ’n ruk lank met ons. Tog bied die 9 en 9+ wel ’n aansienlik vinniger verwerker, bygewerkte kamera en verbeterde iris-en gesig s herkenning stelsels wa top di eS 8- modelle modelle voortbou. Met sy bekendstel­ling het et dit vir Samsung eerder oor evolusie as revolusie revoolusie­l gegaan.

SONY XZ2

Dit is al ’n ruk sedert Sony hul vlagskipmo­del herontwerp het, maar vanjaar het hulle ’n moderner en ronder r glasomhuld­e voorkoms in die XZ2. Die tegnoreus het hul peil met dié toestel verhoog. Dit bied ’n klomp knap nuwe kenmerke soos ’n 18:9-skerm, ’n moderner, amper groeflose voorkoms en ’n interessan­te dinamiese e vibrasiest­elsel wat vibrasies by speletjies, musiek en n ander media voeg. Soos talle van die gevorderds­te toestelle is die foon groot, met ’n skerm van 14,5 cm. Vir gebruikers wat graag die tegnologie wil hê, maar nie die enorme skerm nie, bestaan ’n ander opsie: die Sony Xperia XZ2 Compact van 12,7 cm. Die XZ2 se sustertoes­tel bied ’n skerm wat net so skerp en verrig- - ting wat net nett so sterk is.

NOKIA 8110 81108 4G

Nokia het ’n rits nuwe toestelle uitgereik. TerwylT Terwyl die gemiddelde tot duurste toestelle, die Nokia 8 Sirocco en Nokia 7 Plus, reeds gunstig beoordeel word, is diee die goedkoopst­e aanbieding­s ’n ander storie. Want, wel, hulleh hulle het dit al gedoen. Nookia Nokia het hul geliefde 33310 3310 verlede jaar met groot suksess sukses vernuwe en dit lyk off of hulle daardie sukses behoorlik met die 8110 meelk. melk. Die voordeel? DitD Dit is in heldergeee­l heldergeel te kry. En dis sos so te sê al.

VIVO APEX-PEXKONSEP APEX-KONSEP

Die toestel is net ’n konsep, maar m dit is interessan­t nteressant om te sien wat selfone self van die toekoms t moontlik kan bied. Vivo het tegnogeesd­riftiges’ n voorsmakie g eg gegee met dié gevorderde toestel. Resensente Resensent is gaande oor o die vingerafdr­uk skandeerde­rvingerafd­ruk skandeer d wat by die skerm ingebou is, die byna g groeflose skerm en knap kamera wat vorentoe vore kyk en e by die toestel se boonste linkerhoek lin uitwip. u Hoewel die tegnoreuse gebruikers g wou beïndruk, het sommige misluk. m Baie sal waarskynli­k by dié toestelle toestel verbyhou. h

LG G V30S THINQ

Nuwe Nuw we naam, dieselfde tegnologie? teg LG se nuwe nuw we toestel sal volgende jaar op die mark kom, kom m, ses maande ná die m maatskappy se jongste jong gste bekendstel­ling, die di V30. Hoeveel kan regtig in so ’n kort tyd verander? Volgens gen s die resensies nie veel vee nie, behalwe ’n bietjie biet tjie ekstra RAM en bergplek. ber Soos die tegnonetwe­rk tegn nonetwerk The Verge dit d stel: “LG het bloot bloo ot die selfoon kongres a s’ n bekendstel­lings platformli­ng g s platform vir’ n paar s sagteware bywerking ski ng g s gebruik. Uiters teleurstel­lend .” tel e Eina.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa