Huisgenoot

TOT SIENS, GETROUD!

-

Dit was ’n skok toe Getroud troud metet met Rugby se ge-ge geliefde paartjie Reitz en n Sasha ’n dag voor Valentynsd­ag hul verhouding ouding beëindig.b beëindig.

Nou gaan kykers ook k vroeg in April moet afskeid neem van n Anlia vanv van Rensburg, wat die rol van Sasha asha ver vertolk. rtolk.

Die aktrise het Johannesbu­rg nnesbu rg onlangs gegroet en teruggetre­k ggetrek Kaap toe, waar sy gewoon oon het voor sy in die kykNETNETs­epie begin speel het.

“Ek het gevoel dis tyd yd om my vlerke wyer te sprei. ei. Ek wil graag in meer flieks s en reekse speel. Ek het soveel oveel drome en ideale, en in dié bedr bedryf ryf moet jy bereid wees om m kanse e te waag, al is dit hoe moeilik.” eilik.”

Anlia sing ook gereeld eld op fe feeste eeste en geleenthed­e en by skole.

Kaapstad is boonop p die plek k waar Nathan Barris, haar langterm ynngtermy y nkêrel, woon. Hy i s’n waaghals aag halse n een doen gereeld kontrakwer­k werk in died die buiteland. Op die oomoomblik oomblik is hy in Ierland. In die sepie verhhuis verhuis haar karakter ook Kaap toe om hhaar haar sangloopba­an daar te vestig. “’n Heeerlike Heerlike afskeidspa­rtytjie wag, wat opwindende opw indende kykstof gaan wees,” verklap p Anlia. “Die ding wat ek die meeste gaan ga aan mis, is beslis die mense. Die vriendskap­pe wat ek gevorm het, sal my altyd bybly. “Soveel snaakses snaakse goed het agter die skerms gebeur,” vertel sy. “Ons het ook spesiale tye weg van die stell stel gedeel. Ek saal sal nooit vergeet hoe ons eendag op paad pad terug van ’n fees af om middernag in die middel van die Karoo ons tooerbussi­e toerbussie gestop, musiek aangesit en onder die sterre gedans heet het nie. Dit was ’n gevoel van absoolute absolute vryheid.” Dit waas was vir haar ’n groot voorreeg voorreg om teenoor Sean van Noorddwyk Noordwyk (Reitz) te speel. “HHy “Hy sal altyd my eerste TVV-liefde TV-liefde bly. Omdat hy ook profession­eel opgelei is, het ons karakteers ters mekaar sonder moeite verstaaan verstaan en was elke dag op die stel bessonders. besonders. “Ek was vann van die begin af versot op die karakters ene en hul liefdestor­ie. Dit is tog vir my haartseer hartseer dat Reitz en Sasha sepaaddjie se paadjie moes skei.”

 ??  ?? Anlia van Rensburg sê dit is vir haar swaar om haar Getroud ud met Rugby-karakter te groet, maar sy y is ook opgewonde oor wat t die toekoms inhou. Dit was vir r haar ’n voorreg om saam met Deon on Opperman, die sepie se skepper per en vervaardig­er, te...
Anlia van Rensburg sê dit is vir haar swaar om haar Getroud ud met Rugby-karakter te groet, maar sy y is ook opgewonde oor wat t die toekoms inhou. Dit was vir r haar ’n voorreg om saam met Deon on Opperman, die sepie se skepper per en vervaardig­er, te...
 ??  ?? BO: Anlia en Sean van Noordwyk, wat haar kêrel in Getroud met Rugby gespeel het. ONDE DER: By die man in haar lew lewe, we, Nathan Barris.
BO: Anlia en Sean van Noordwyk, wat haar kêrel in Getroud met Rugby gespeel het. ONDE DER: By die man in haar lew lewe, we, Nathan Barris.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa