Huisgenoot

GEURIGE GEURIG BONE-EN-GROENTEBRE­DIE

-

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding Bereiding: 30 min. Kook: 1½ 1½-2 uur Week: 1 u uur of oornag 500 g g gemengde

droëbo droëbone 10 ml (2 t) koeksoda sout en vars gemaalde peper groent groenteoli­e 2u 2 uie, in ringe ge gesny

10 knoffelh huisies, fy fyngedruk 2-3 stele sopseldery seldery, in stukke gesny 3-4 wor wortels, skoongeskr­a geskraap en in repe gesny 2 patats, tt skoongeskr­op

en in skywe gesny 7,5 ml (1½ t) borrie 5 ml (1 t) fyn komyn 1 sakkie (65 g) tamatie

pasta 750 ml (3 k) groente

aftreksel 30 g koljanderb­lare,

gekap VIR VOORSIT lensierys, krummelof mieliepap en stamp- mielies of amasi

1 Plaas die bone in ’n groot bak en sprinkel die koeksoda oor. Giet genoeg kookwater oor om dit te bedek. Week minstens 1 uur en dreineer. Spoel goed af.

2 Plaas die bone in ’n kastrol, bedek met water en kook tot sag. Dreineer en geur met die sout en peper.

3 Verhit die olie in ’n groot kastrol en roerbraai die uie, knoffel en sopseldery tot sag.

4 Voeg die wortels en patats by en meng goed deur.

5 Voeg V die di speserye en tamatiepas­ta by en meng deur.

6 Voeg die bone, groenteaft­reksel en helfte van die koljanderb­lare by en laat prut sowat 30 min. of tot geurig en tot die meeste van die vloeistof afgekook het.

7 Vir voorsit Sit voor saam met lensierys, krummel- of mieliepap en stampmieli­es of amasi en sprinkel die orige koljanderb­lare oor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa