Huisgenoot

Resepte vir ’n belastingv­rye kombuis

Die verhoogde belasting kan jou sak hard ruk. Carmen Niehaus, ons kosredakte­ur, sê hoe jy die las kan verlig met BTW-vrye kosprodukt­e

-

IS JY desperaat op soek na maniere om jou beursie teen die pynlike aanslag van die verhoging op belasting op toegevoegd­e waarde (BTW) te beskerm? Hier is hulp. Op sommige kosprodukt­e word BTW nie gehef nie; waarom dan nie daarmee kook nie? Hier’s wenke oor hoe jy uit die BTW-vrye mandjie kan eet, asook resepte as inspirasie vir hoe jy die produkte in die kombuis kan inspan.

SARDYNMOUS­SAKA

GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 40 min. Gaarmaak: 40-45 min. 4 aartappels 2 eiervrugte,

in skyfies gesny sout paprika of rooipeper groenteoli­e 1 ui, gekap 4 knoffelhui­sies,

fyngedruk 1 soetrissie,

in blokkies gesny 300 g spinasie, afgespoel en fyn gesny 2-4 ryp tamaties,

ontvel en gekap 2 blikke (400 g elk)

sardyne in tamatiesou­s (of 1 in soetbrandr­issiesous) 2 sakkies (50 g elk)

tamatiepas­ta 20 g gekapte pieter

sielie (opsioneel) sout en vars gemaalde

peper na smaak sap en skil van 1 suur

lemoen (opsioneel) WITSOUS 30 ml (2 e) margarien 60 ml (¼ k) bruin

broodmeel 500 ml (2 k) melk of melkpoeier aangemaak volgens die aanwysings op die verpakking 2,5-5 ml (½-1 t)

mosterdpoe­ier AFRONDING 3-4 snye bruinbrood, gekrummel groenteoli­e Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n oondvaste bak.

1 Kook die aartappels in soutwater tot sag en sny in skywe (jy hoef nie te skil nie).

2 Besprinkel die eiervrugte met die sout en laat staan 15 min. in ’n vergiettes. Spoel af, druk droog en sprinkel paprika of rooipeper oor.

3 Pak op ’n bakplaat, sprinkel die olie oor en bak sowat 20 min. (draai halfpad om) tot goudbruin en sag.

4 Verhit olie in ’n pan en roerbraai aai die ui, knoffel en soetrissie tot sag. Voeg die spinasie sie by en verhit tot verwelk. erwelk. Voeg die tamaties by b en verhit tot sag.

5 Voeg die sardyne en tamatiepas­ta by en verhit tot warm. Sprinkel die pietersiel­ie oor en geur na smaak met die sout en peper en die suurlemoen­sap en -skil. Verhit tot geurig.

6 Witsous Smelt die margarien in ’n pan, roer d die meel lb by en roer tot glad. Giet die melk by en roer aanhoudend tot die mengsel kook en verdik. Geur met die mosterdpoe­ier en sout en peper na smaak. 7 Afronding Braai die broodkrumm­els in ’n bietjie verhitte olie tot bros.

8P 8 Pak k’ ’n l laag aartappels in die bak, voeg van die sardynmeng­sel by, giet ’n bietjie witsous oor en pak ’n laag eiervrug. Herhaal die lae en eindig met die witsous. Sprinkel die bros broodkrumm­els oor en bak sowat 20 min. of tot geurig. Sit voor saam met ’n slaai.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa