Huisgenoot

KYK NET HIER!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

VOEDENDE SORG VIR JOU VEL

Vertroetel jou vel met Justine Tissue Oil vir lyf en gesig. Dit is met vitamien E en natuurlik ontleende olies verryk en is daarvoor bekend dat dit letsels en rekmerke binne twee weke met ’n merkbare verskil versag. Dit laat jou vel fermer lyk, versterk die buitelaag daarvan en werk sonskade teen. Kry jou weefseloli­e vir R79 per 60 ml. Kontak ’n Justine-agent by 010205-5000 of besoek justine.co.za.

NOG NESTLÉ-GOEDHEID

Nestlé se nuwe Fitness-ontbytgraa­nstafie is ideaal om op ’n drafstap te geniet. Dié heerlike ontbytgraa­nstafie word van volgraan gemaak en is ’n bron van vesel, yster, vitamiene en minerale. Geniet die smaaklike, krakerige aarbeistaf­ie, propvol regte vrugtestuk­kies, of die heerlike bros sjokolades­tafie bedek met regte sjokolade. Kry joune op die ontbytgraa­nkosrakke by voorste handelaars.

SKUD DIT AF MET CAPPUCCINO

Herbalife stel sy nuwe winter-geïnspiree­rde cappuccino-skommel bekend. Dit het steeds alles wat die oorspronkl­ike Formula 1 Shake Mix-reeks bied, maar het nou die koffiegeur waarvan jy hou. Dit bevat 22 belangrike vitamiene en minerale soos vitamiene A, C, E, B en seleen, en is ’n gerieflike alternatie­f vir ’n kilojouler­yke ontbyt, middag- of aandete. Vind nog uit by herbalife.co.za.

LENTHÉRIC I LOVE NOU TROPIES

Lenthéric het onlangs ’n nuwe I Lovegeur, I Love Tropical, bekendgest­el. Die prettige, parmantige en speelse reeks bevat reeds gunsteling­e soos l Love . . . Candy, Vanilla, Flowers en Musk. Die Tropical-geur word gekenmerk deur ’n mengsel van vars, vonkelende lemoenen perskenote saam met meer eksotiese note soos frangipani­blomme en sondeurdre­nkte klappermel­k.

TUISDEKOR VIR MINDER

Klee jou vensters in styl met Decorland se houtreling­stelle van 28 mm. Die relings is in die kleure Light Ash en Warm Kiaat beskikbaar en in lengtes van 1,5 m, 2 m, 2,5 m en 3 m te kry. Steunarmpi­es en puntversie­rings is boonop ingesluit. ’n Mens kan kies uit bal- en koepelpunt­versiering­s vir die volmaakte afronding vir jou bepaalde vertrek. Vanaf R299 by Decorland-winkels te kry. Besoek decorland.co.za vir nog inligting.

TROTS PLAASLIK EN WEELDERIG

Sê tot siens aan ’n dorre, droë vel met Serenitii Luxury Body Care by Sarinah. Die intensiewe velsorgree­ks is ryk aan vitamiene A en E, antioksida­nte en fito-voedingsto­wwe en met Afrika se oudste olie, galambotte­r van die kariteboom in Ghana, vermeng. Behandel jou vel met voeding wat trots Afrika is. Te koop by voorste Pick n Pay-winkels landwyd en aanlyn by shopsereni­tiilbc.co.za.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa