Huisgenoot

WAT KAN DIE IMPAK WEES AS EK TE VEEL DRINK?

-

Dr. Owen Wiese, ’n algemene praktisyn van Kaapstad, sê dit kan ’n ingrypende uitwerking op jou gesondheid hê as jy twee maal soveel as die voorgestel­de weeklikse kwota drink.

BLA BLAAS EN NIERE Ko Kort termyn Oormatige uitskeidin­g van vloeistof kan lei tot ontwaterin­g en elektrolie­t-wanbalans. Verlies aan blaasbehee­r. beh Lang t termyn Verswakkin­g van blaasfunks­ie. Gereelde blaas- en nierinfeks­ies wat kan lei tot chroniese nierskade.

Hoë bloeddruk.

BREIN EN SENUSTELSE­L Kort termyn Verwarring, depressiew­e gedagtes. Hoofpyn. Inkorting van senuweewer­king. Vertraagde reaksie op stimuli (daarom kan jy nie ordentlik motor bestuur nie). Inkorting van korttermyn­geheue. Verloor inhibisie en kan onverantwo­ordelik optree. Lang termyn Gemoedsteu­rings (depressie, angs). Psigose. Inkorting van geheue. Demensie.

LEWER LEWE Kort termyn Lae bloedsuike­r. Lang termyn Sirrose. Alkoholies­e hepatitis. Tipe 2-diabetes.

VEL Kort termyn Veluitslag of aknee. Droë vel (weens ontwaterin­g). Verswakkin­g in die elastisite­it e van die vel. Lang La termyn Roo Rooi gelaat weens oppervlakb­loedvaatji­es wat ooprek. Pofferighe­id van die gesig. Vroeë verouderin­g. Weens lewerskade kan jou vel gelerig lyk.

SPIERE SPIE Kort termyn Spierpyne en -krampe. Kort termyn Verlies aan spiermassa weens swak voeding.

HART HA ART Kort Ko termyn Hartritmes­teurings. Lang L termyn Hoë bloeddruk. Hoë cholestero­l. Verswakkin­g V van die hartspier. hartsp

BLOED BLOE Kort Ko termyn Afname in stolL l lingsvermo­ë. iL Lang termyn Bloedarmoe­de.

MAAG Kort Ko termyn Diarree. Gastritis. Swak absorbsie v van voedingsto­wwe. Lang La termyn C Chroniese inflammasi­e van die maagwand. Maagsere.

PANKREAS PANKRE PAN Pankreatit­is. Pan

GEWIG

Toename in gewig – ’n sogenaamde bierboep is ’n voorbeeld.

Wanvoeding weens swak absorbsie van belangrike voedingsto­wwe kan lei tot gewigsverl­ies.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa