Huisgenoot

VIR RAAISELVRA­TE

-

Huisgenoot KORT RAAISELS

”Die lekkerste ding vAn Huisgenoot KORTRAAISE­LS is die verskeiden­heid wAt jy Alles in een Boek kry. DAAr’s iets vir elkeen, die meeste rAAisels is kort, en AlmAl is hope pret. Jy hoef ook nie ’n gesoute BlokrAAier te wees om die rAAisels te doen nie. DAAr is woordrAAis­els (11 soorte!), syferrAAie, logikArAAi­e, fotopAre wAAr jy fyn moet kyk om die verskille rAAk te sien, doolhowe en interessAn­te vAsvrAe oor Suid-AfrikA en ons vermAAkste­rre,” sê MArthie. PRyS: R39

Huisgenoot BLOKRAAIE No 17

”As jy so BAie vAn woorde hou soos ek,” sê MArthie, “sAl jy met my sAAmstem dAt ’n BlokrAAity­dskrif in die huis ’n groot Bederf is – en dit hou Boonop jou Brein lekker ffks.

“Elke soort BlokrAAi, of dit nou ’n groot BlokrAAi, Blitsie, koderAAise­l of Breinknope­r is, hou sy eie Bekoring in, mAAr ek het ’n sAgte plekkie vir ’n goeie koderAAise­l en enige BlokrAAi met woorde wAt vir my mooi is.

“Hierdie uitgAwe BevAt ’n opwindende nuutjie, AnAgrAmBlo­krAAie, wAAr jy die letters in elke leidrAAd moet herrAngski­k om ’n Ander woord te vorm.

“Kyk ’n Bietjie hoe jy hiermee vAAr.” PRyS: R42

Huisgenoot WOORDSOEK

”Voor elke nuwe uitgAwe Begin ons deur ‘woordsoek-oë’ nA die wêreld kyk om nuwe, lekker temAs uit te snuftel en mAniere te Bedink om gewilde temAs vArs en opwindend AAn te Bied,” verduideli­k MArthie die lAng proses om so ’n tydskrif sAAm te stel.

“Ons verkneukel ons in die mooi vAn woorde en nAme, en die hoogtepunt is nAtuurlik om elke keer Al dAArdie wegkruipwo­orde op te spoor.

“VAn my gunsteling­woordsoeke in hierdie uitgAwe is AfrikAAnse volksliedj­ies, speurwoord­e, Bekende AAnhAlings uit 5ieks, lughAwenAm­e en HentiesBAA­i se visvAnggAt­e.” PRyS: R42

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? RedakteuR: MaRthie Hand
RedakteuR: MaRthie Hand

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa