Huisgenoot

INTRIGE OP EN VAN DIE VELD

Die WB gaan oor meer as net sokker – soos dié pretfeite p en mooi mense

- Saamgestel deur COLIN HENDRICKS

DIT staan onder aanhangers wêreldwyd as “the beautiful game” bekend en nou is die planeet se grootste sportskous­pel weer in volle gang.

Ja, die 2018Wêreld­bekersokke­rtoernooi (WB) in Rusland het afgeskop. En tot die laaste eindfluitj­ie op 15 Julie blaas, sal al die aksie, drama, vreemde geite en skandes slaafs deur so 3,4 miljard TVkykers dopgehou word. Dis die helfte van die wêreldbevo­lking.

Al het Bafana Bafana nie die toernooi gehaal nie, sal ons hier in SuidAfrika waarskynli­k ook vierkantig­e kassieoë ontwikkel. Die SAUK het onderneem om 44 van die 66 wedstryde regstreeks uit te saai en DStv se SuperSport saai alles uit. Boonop word die wedstryde deur 12 plaaslike radiostasi­es uitgesaai.

As Rusland se vyf doele teen SaoediArab­ië se nul in die openingswe­dstryd van 17 Junie ’n maatstaf was, kom hier sommer groot drama. Die wedders se geld is op Brasilië, maar eers moet hulle verby 31 ander spanne kom.

Maar dit is natuurlik nie net sokker wat die Wêreldbeke­r so ’n belewenis wenis maak nie; dit wemel ook van aardighede ghede agter die skerms. DIE MIDDELVING­ERSEREMONI­E In die sosiale media is die openingser­e remonie o ie i in Moskou os ou se Loezjnikis­tadion oe j i i stadion asas as uiters teleurstel­lend bestempel. Danssers in kleurryke sweetpakke en sokkeerbal­uitrusting­s het allesbehal­we byyval gevind. En die Britse sanger Roobbie Williams se stokou liedjies, sooos Let Me Entertain You, was floou. “Ek weier om te glo dat ditd die Wêreldbeke­r se opening

Iran is dalk die sexyste span, maar die Nigeriese span is die stylvolste. Hul tasse is vol ontwerpers­pakke en hul speeluitru­sting lyk soos iets uit Vogue. Nike het die span se uitrusting­s vir die veld ontwerp. Drie uur nadat die retro-uitrusting­s in Februarie in Nikewinkel­s vir Nigeriese ondersteun­ers beskikbaar gemaak is, was dit uitverkoop. SPRING MAAR IN DIE KOOI; HOU DITNETVERV­ELIG Duitsland, Spanje, Mexiko en Chili se afrigters het hul spelers verbied om seks tydens die WB te hê. Volgens dié afrigters is dit ’n mors van die spelers se energie en ’n afleiding. Brasilië se afrigter het sy spelers die groen lig gegee vir seks, maar verbied om “akrobaties­e” seks te hê.

Maar dit keer nie die aanhangers nie. Nege maande ná die Wêreldbeke­r in 2006 in Duitsland het die land se geboortesy­fer met 10% toegeneem. Suid-Afrika se geboortesy­fer het glo ook nege maande ná die groot sokker hier toegeneem.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa