Huisgenoot

SABC3

-

THE BROKEN ONES

Drama. Dié fliek, gegrond op ’n ware verhaal, gaan oor ’n vrou wat sukkel om haar pa se dood in die 9/11-terreuraan­val te verwerk. Haar pad kruis dié van ’ n gekwelde vreemdelin­g in New York. Hulle help mekaar om die tragedies in hul lewe te oorkom. Met Charlie Bewley en Cece King (foto). VRYDAG 21 SEPTEMBER 21:30 2018. 90 MIN. 013

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa