Huisgenoot

E.TV

-

TRASH

Drama. Drie weestiener­seuns ontdek ’ n beursie toe hulle in ’ n krotbuurt in Rio de Janeiro deur rommel grawe. Toe die polisie ’ n groot beloning daarvoor aanbied, besef hulle hoe belangrik hul ontdekking is. Met Eduardo Luis en Gabriel Weinstein ( foto), asook Martin Sheen en Rooney Mara. SATERDAG 22 SEPTEMBER 00:45 2014. 114 MIN. 16GT

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa