Huisgenoot

M-NET

-

UNLOCKED

Aksie. ’n Agent van die Amerikaans­e Intelligen­siediens (CIA) word na Londen gestuur nadat sy nie ’n terreuraan­val kon verhoed nie. Die CIA druk egter op haar nommer toe ’n terreuraan­val in dié stad dreig. Maar sy word by ’ n bedrogspul betrek. Met Michael Douglas en Noomi Rapace (foto). SATERDAG 22 SEPTEMBER 21:00 2017. 98 MIN. 16GT

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa