Huisgenoot

M-NET

-

AMERICAN ASSASSIN

Aksie. ’n Man se verloofde word vermoor toe hulle op Ibiza vakansie hou. Hy wil die verantwoor­delike terreursel infiltreer. Die CIA ruik lont en vra ’n Koue Oorlog-veteraan om hom onder sy vlerk te neem en op te lei om nog ’n terreuraan­val te stuit. Met Dylan O’Brien en Shiva Negar (foto), asook Michael Keaton. SONDAG 23 SEPTEMBER 20:30 2017. 112 MIN. 18GT

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa