Huisgenoot

SHOWMAX

-

SIREN

Die kusdorpie Bristol Cove was glo eens ’n veilige hawe vir meerminne. Ryn (Eline Powell, foto) kom soek na haar suster. Ben (Alex Roe) en sy meisie, Maddie (Fola Evans-Akingbola), besef gou daar is iets vreemds aan haar. Die meerminne in dié gruwelreek­s is boonop nie van die vriendelik­e soort nie. Sibongile Mlambo speel die meermin Donna.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa