Huisgenoot

Die storielyn

-

Waar dit alles begin het: Die Amerikaans­e regering doen ’n sosiale eksperimen­t: Twaalf uur lank sal die inwoners van New York se Stateneila­nd kan moor, plunder en enige misdryf onder die son pleeg sonder om vervolg te word.

As hulle besluit om in hul huise te bly, word hulle van die buitewêrel­d afgesny en kry hulle $5 000, en as hulle kies om deel te neem, kry hulle kontaklens­e wat videokamer­as bevat om hul misdaadtog te verewig.

Hoe meer hulle mekaar uitwis om van hul frustrasie ontslae te raak, hoe meer geld kry hulle. Die probleem is dat die meeste van dié inwoners onder die broodlyn leef en enigiets sal doen vir ’n beter bestaan . . .

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa