Huisgenoot

Is dit die kyk werd?

- – PIETER VAN ZYL

Soos die Saw-fliekreeks wil dit lyk asof daar ook nie ’n einde wil kom aan hierdie reeks gruwelflie­ks nie. Aanhangers meen dit is ’n katarsis om te kyk hoe mense hul bloeddorst­ige fantasieë uitleef. Maar hierdie keer staan rassegewel­d soos ’n seer duim uit. ’n Mens kan net nie die ongemaklik­e gevoel afskud terwyl jy die gebeure op die skerm gadeslaan nie. Dis net so goed soos die voriges, maar het ons op die oomblik so ’n fliek in Suid-Afrika nodig?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa