Huisgenoot

ONAANTASBA­AR

-

Die onderwyser probeer aan die klas verduideli­k wat die woord “abstrak” beteken:

“’n Abstrakte ding is iets waaraan ’n mens kan dink, maar waaraan jy nie kan raak nie. Jannie, kan jy vir ons ’n voorbeeld gee?” vra hy.

“Ja, meneer, ons buurman se mooi dogter.” LEON KRUGER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa