PANTOFFELREGERING
Werknemer: “Meneer, my vrou het gesê ek moet jou ’n verhoging vra.”
Werkgewer: “Goed, ek sal my vrou vra of ek jou een kan gee.” LEON KRUGER