Huisgenoot

MOEILIKE WERK

- Roelf:

Sarel: “Wat doen jy vir ’n lewe? Roelf: “Ek is ’n skuldinvor­deraar.’’ Sarel: “Dit klink nie na ’n verskrikli­ke lekker werk nie.”

“Ag, ek weet nie eintlik nie. Die mense vra my altyd om weer terug te kom.” DENISE, PRETORIA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa