Huisgenoot

KOPKRAPPER

-

DWARS

1 Jy maak ’n berg van ’n . . . (8) 5 Blaarstand­ig (6) 10 Draadloos (5) 11 Benadeel (9) 12 Geurig (9) 13 Soort lelie (5) 14 Snel (6) 15 Gewer (7) 18 Doelwit (7) 20 Merk (6) 22 Ondertoe daal (5) 24 ’n Siekte (9) 25 Ondersoek (9) 26 Iets wat groot is (5) 27 Hoë skoen (6) 28 Kenmekaars­peletjie (8)

AF

1 Heeltemal gebreek (6) 2 Pynlike eelt (9) 3 Vername (15) 4 Die lug in beweeg (7) 6 Afgetreden­e (15) 7 Maatskappy (5) 8 Speelding met baie passtukke (8) 9 Noodgeval (6) 16 Blou kol op die vel (9) 17 Swerwend (8) 19 Die rugkant (van ’n blad) (6) 20 Volgens (7) 21 Vors (6) 23 Ná vyfde (5)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa