Huisgenoot

DROOM IN BLOU

-

Nie alle modekenner­s was gaande oor die blou-enwit toile du jouyblomme­rok deur Oscar de la Renta wat Meghan in Junie na ’n troue gedra het nie. En tog was die ooreenkoms met ’n Catherine Walkerpakk­ie wat Diana in 1986 tydens ’n besoek aan SaoediArab­ië gedra het, onmiskenba­ar.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa