Huisgenoot

ELEGANT IN ’N AANDPAKROK

-

Op ’n geleenthei­d ten bate van die liefdadigh­eidsorgani­sasie Sentebale, wat Harry ter ere van sy ma in Suider-Afrika gestig het, het Meghan ’n beroering veroorsaak toe sy in ’n “aandpak”-rok deur die Kanadese handelsnaa­m Judith & Charles verskyn.

Dit het aan een van Diana se bekendste uitrusting­s herinner: ’n blinkertji­epak met wit mouboordji­es, afgerond met ’n swart strik wat sy in 1991 na ’n opvoering van Die Huwelik van Figaro gedra het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa