Huisgenoot

Andries se dogtertjie 1 jaar oud

-

Die Lions-slot Andries Ferreira en vroulief Inette se jongste dogtertjie, Lea, het onlangs haar eerste verjaardag gevier.

“Lea het die dag gate uit geniet,” vertel haar trotse pa oor die spesiale dag wat by ’n onthaalple­k in Pretoria gehou is. “Die hoogtepunt was toe almal om die

tafel bymekaarko­m om tuisgemaak­te koekies te versier,” vertel Inette.

Van Andries se Lions-spanmaats soos Franco Mostert en Ruan Dreyer het ook saamgekuie­r. “Ons kry nie altyd tyd saam weg van die rugbyveld nie, so dit was ’n seën om almal daar te hê,” sê Andries.

Lea se ousus, Miané (2), het heerlik saambaljaa­r.

 ??  ?? LINKS: Die Lions-slot Andries F Ferreira i se j jongste t ht het onlangs l een jaar oud geword. Hier is hy saam met Lea, sy vrou, Inette, en Lea se ousus, Miané. LINKS: Die Spring Springbokv­askopstut Ruan Dreyer, sy vrou, Zonic Zonica, en hul seuntjie, An Anru (1), kuier saam met die Ferreiras. REGS: Die Lions Lions-kaptein en Spring Springboks­lot, Fra Franco Mostert Mostert, sy vrou, Ju Juanri, en hul dogt dogtertjie, Joia-Belle (18 maande), genie geniet die lekkernye.
LINKS: Die Lions-slot Andries F Ferreira i se j jongste t ht het onlangs l een jaar oud geword. Hier is hy saam met Lea, sy vrou, Inette, en Lea se ousus, Miané. LINKS: Die Spring Springbokv­askopstut Ruan Dreyer, sy vrou, Zonic Zonica, en hul seuntjie, An Anru (1), kuier saam met die Ferreiras. REGS: Die Lions Lions-kaptein en Spring Springboks­lot, Fra Franco Mostert Mostert, sy vrou, Ju Juanri, en hul dogt dogtertjie, Joia-Belle (18 maande), genie geniet die lekkernye.
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa