Huisgenoot

7de Laan se nuwe tuiste

-

Dit lyk soos ’n huis wat van hoek tot kant blinkgepoe­ts is. Maar 7de Laan se ateljees het nie net ’n skoonmaaks­essie agter die blad nie. Die span van een van Suid-Afrika se gewildste sepies het onlangs na nuwe ateljees in Johannesbu­rg getrek. Sasani Studios, waar sepies soos Isidingo en Rhythm City ook gemaak word, is die nuwe tuiste van die Laan se inwoners.

Maar al is alles nuut, sal kykers geen verskil agterkom nie – buiten dat die sepie nou in hoëresolus­ie uitgesaai word. “Elke stel lyk nog presies dieselfde,” sê Rosa-Mari.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? LINKS: Al het 7de Laan ’n nuwe we tuiste, lyk elke stel nog dieselfde. REGS: Lesedi Moloi se e grimering word deur Nicola Roodt gedoen. ONDER: Deirdre Wolhuter en André Lotter r kyk na een van hul tonele. e.
LINKS: Al het 7de Laan ’n nuwe we tuiste, lyk elke stel nog dieselfde. REGS: Lesedi Moloi se e grimering word deur Nicola Roodt gedoen. ONDER: Deirdre Wolhuter en André Lotter r kyk na een van hul tonele. e.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa