Huisgenoot

LIZ SE EWEBEELD

-

Liz Hurley se seun, Damian, het beslis sy ma se treffende voorkoms geërf. Die 16-jarige model se jongste Instagram-kiekies wys hy is die ewebeeld van sy bekende ma, wat in die vroeë 1990’s as ’n aktrise en model roem verwerf het. Damian, wat in 2002 gebore is, is die seun van die skone brunet en haar eks, die Amerikaans­e miljardêr-sakeman Steve Bing (albei 53).

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa