Huisgenoot

BEHATI SE PRAGTIGE BABBABAS

-

Die Victoria’s Secret-model Behati Prinsloo deel nie dikwels oulike foto’s van haar twee kinders in die sosiale media nie, maar sy het onlangs haar eie reël verbreek. Die 30-jarige het ’n skattige kiekie van haar en die Maroon 5-rocker Adam Levine (39) se babas, Dusty Rose (2) en Gio Grace (8 maande), met twee hartjieemo­ji’s as byskrif op Instagram gedeel. Te oulik!

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa