Huisgenoot

PRETFEITE

-

Hy het flou geword toe hy homself die eerste keer op TV sien. “Ek was kortasem. Ek kon dit nie hanteer nie.”

Sy voornaam is John David. Hy hou nie daarvan as mense hom net John noem nie.

Hy sou graag wou hê Jim Carrey moet hom speel in ’n fliek oor sy lewe.

Hy’s tydens sy dae as voetbalspe­ler gedurig op die veld gespot omdat sy pa Denzel is, sê hy.

Hy lê oudisies af nes ander. “En ek word afgekeur soos almal, so ek voel wonderlik,” sê hy.

 ??  ?? John David saam met Dwayne “The Rock “Johnson in Ballers.
John David saam met Dwayne “The Rock “Johnson in Ballers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa