Huisgenoot

WAT HET GEWORD VAN DINSDAG?

-

Deur TINUS HORN (Human & Rousseau, R235*)

“Netjies verpakte stories staan my nie aan nie, want ek glo hulle nie. Ek glo in morsige stories sonder enige betekenis, want hulle strook rook met my ervaring van ndielewe” die lewe.”

So, leser, wees gewaarsku, want dit is dan ook hoe Tinus Horn sy hoofkarakt­er, Joe, se storie vertel. Nie al die kolletjies is netjies verbind nie, en as jy teleurgest­eld is oor iemand of iets wat uit die storie verdwyn, sal jy jou eie inkleurwer­k moet doen.

Die verhaal speel af in ’n wêreld van kuns en namaaksels van kuns, en Joe is een van die sterre op die internasio­nale verhoog waar Ou Meesters, waarvan die verf skaars droog is, in respektabe­le kataloguss­e opgeneem word. Daar is ook ’n Nina wat berou bring en ’n Elrike wat maklik een van die sluuste vroue in die Afrikaanse letterkund­e is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa