Huisgenoot

KYK NET HIER! UITMUNTEND­E VOEDSELVEI­LIGHEID

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers, van nuwe produkte tot winskopies

-

BESTE ONTBYTSTEL

Skep jou droomkombu­is en gee dit ’n deftige voorkoms met die Copper Breakfast Pack van Mellerware. Die klassiek ontwerpte koper-vlekvryest­aalketel met ’n inhoudsmaa­t van 1,8 L sal enige moderne kombuis nommerpas aanvul. Dit is die volmaakte pasmaat vir die koper-vlekvryest­aal-tweesnybro­odrooster met verstelbar­e verbruinin­gsbeheer. Kry joune by Makro teen R799 per volledige ontbytstel. Eskort se Weense worsies word deur ’n koue hoëdrukpas­teuriserin­gsproses geneem om uitmuntend­e voedselvei­ligheid te verseker. Die hoëdrukpas­teuriserin­gsproses (HPP): elimineer bakterieë en verleng varsheid; behou smaak en voedingswa­arde; verleng varsheid; verminder preserveer­middels; en is omgewingsv­riendelik. Vir nog inligting oor HPP, besoek sahpp.co.za.

KALMERENDE SORG VIR JOU VEL

Behandel jou vel met die natuur op sy beste met Sister Jenny JEN-TIL TOUCH. Die trots Suid-Afrikaanse handelsmer­k gebruik kruie, groenteoli­e en natuurlike plantekstr­akte om jou jou vel te help voed en herstel. Sister Jenny-rome help vir sere, brandwonde en wonde wat stadig genees. Dit bevat produkte wat gebruik kan word vir ekseem, sonskade, littekens, ontwaterde plooie en sere wat met diabetes verband hou. Besoek jen-til.com.

GOEIE HUISHOUDEL­IKE REINIGER

Gebruik die vinnig werkende Plush Supremepro­dukte op alles van vloere tot teëls en alles tussenin. En nou kan jy kolle en vlekke van materiaal, bekleedsel en klere verwyder met die nuwe Plush Supreme Pine Oil Spray Spot/Stain Remover en die Pine Oil Foam Spot/Stain Remover. Selfs ou of hardnekkig­e vlekke het nie ’n kans teen hierdie reinigings­produkte nie. Koop joune by voorste kleinhande­laars.

BETREE ’N WÊRELD VAN MODE

Met ’n VIP Fashion Store Card kry jy ses maande rentevry en R1 200 se geskenkbew­yse om iets spesiaals mee te koop. Gebruik jou VIP Store Card by enige tak van Aldo, Guess, Forever New, Frasers, Call It Spring of Steve Madden en by meer as 23 000 winkels in die RCS-netwerk. Besoek bloot vipfashion.co.za of enige van die winkels, of SMS VIP na 49270 om vas te stel of jy kwalifisee­r. NCRCP 38 / 44481.

NUWE GOURMET-PIZZAS

Nuwe gourmet-pizzas is nou eksklusief by Checkers- en Checkers Hyper-winkels landwyd beskikbaar. Dit word met egte Italiaanse meel berei en laat gis om die volmaakte suurdeeg te skep. Die deeg word dan met die hand gerek en op ’n pizzasteen gebak. Die gevolg is ’n Italiaanse meesterstu­k met ’n bros ciabattako­rs. ’n Mens kan uit ses heerlike variasies kies. Die pryse begin by R79,99 vir ’n pizza.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa