Huisgenoot

’N PAK WIL SY DRA

-

Wie’t gesê adellike dames mag net rompe dra? Dit is iets wat ons die koningin en selfs Kate selde sien dra, maar Meghan, soos Diana destyds, hou van ’n snyersbroe­kpak. Die prinses het in 1986 die koppe laat draai in ’n Jasper Conran-broekpak by ’n wit valletjies­bloes. En 30 jaar later het Meghan die gewaagde voorkoms na die volgende vlak gevoer met ’n Alexander McQueen-broekpak saam met ’n Tuxe-lyfkous wat sy in Februarie na die Endeavor Fund-prysaand gedra het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa