Huisgenoot

BEY VIER VERJAARDAG MET ROERENDE BOODSKAP

-

In ’n ode aan die vorige jaar en ter viering van haar 37ste verjaardag op 4 September, het Beyoncé ’n paar kiekies van ’n intieme verjaardag­partytjie saam met haar man, Jay-Z, gedeel. Die sangeres het in ’n emosionele byskrif oor haar en haar gesin se seënings in die loop van haar 36 jaar besin.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa