Huisgenoot

GQ MEN OF THE YEAR-PRYSE LONDEN

-

Die Spider-Man-ster Zendaya het op dié prysaand by die Tate Moderngale­ry in Londen ’n treffende Ralph & Russo-rok aangehad. Die sangeres Rita Ora was ook in ’n skepping deur Ralph & Russo uitgevat. Die aktrise Kate Beckinsale het lyf gewys in ’n gewaagde Julien Macdonald-rok.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa