Huisgenoot

NEW YORKSE MODEWEEK

-

Nicki Minaj het haar Alexander McQueen-vereskeppi­ng met ’n bypassende natvoorkom­s-haarstyl afgerond. Die Zero Dark Thirty-aktrise Jessica Chastain het op Ralph Lauren se 50ste-herdenking­spartytjie in ’n helder Ralph Lauren-rok uitgestaan. Die model Rosie Huntington-Whiteley het ook die partytjie bygewoon en sjiek gelyk in ’n Ralph Lauren-aandpakrok.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa