Huisgenoot

Nommerpas uitgevat vir jou figuur

-

Dié liggaamsvo­rm het geen gedefiniee­rde middel nie en kleiner heupe. Die borste is gewoonlik middelslag tot groot.

DÍT WERK DIE BESTE

Gestruktur­eerde baadjies, want die stywer materiaal skep ’n gedefiniee­rde vorm.

V-halse en oorvoutops en -rokke definieer die middel en laat die bolyf langer lyk.

’n Breë belt vat die middel in en skep vorm.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa