Huisgenoot

Veelbespro­ke Krotoa en nog vermaak op die kassie

-

KROTOA

Drama. Dié fliek vertel die storie van ’n 11-jarige Khoiprinse­s wat in 1652 van haar stam weggeskeur word om vir haar oom se handelsven­noot, Jan van Riebeeck, te gaan werk. Sy bly dan onder die Hollandse koloniste en word ’n invloedryk­e tolk. Met Roeline Daneel en Crystal-Donna Roberts (foto). SATERDAG 22 SEPTEMBER 20:00 2017. 90 MIN. O13

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa