Huisgenoot

Tempo’s: Stem vir jou gunsteling­e

-

HULLE laat ons met rooigehuil­de oë by die fliekteate­r uitstap. Hulle laat ons kliphard in ons motors saamsing. Hulle voer ons mee wanneer ons voor die televisie uitspan. Hulle inspireer ons, laat ons lag, laat ons nadink en sorg vir ure se vermaak. En dit alles in Afrikaans! Kyk, dié soort wêreldklas­talent móét eenvoudig gevier word.

Dus is dit tyd om weer jou beoordelaa­rshoed op te sit en te besluit watter Afrikaanse kunstenaar­s vanjaar met Huisgenoot se gesogte Tempo-toekenning­s bekroon moet word.

Ons lesers kan weer deel wees van die opwinding wanneer die wenners van vanjaar se Tempo’s einde Oktober aanlyn op Huisgenoot.com bekendgema­ak word.

Haal sommer nou jou selfoon uit, stuur vir elke een van die 19 kategorieë ’n aparte SMS om vir jou gu unsteling in daardie kategorie te stem of be esoek Huisgenoot.com om in al 19 afdelings te stem.

Ennatuurli­kis ditniealni­e. Verledejaa­risdies sangerJo Black as Huisgenoot se heel eerste vermaakste er van die jaar aangewys. Vanjaar kan jy wéér stem en ons s tweede vermaakste­r van die jaar aanwys.

So, sê ons: Wie is jou gunsteling­e? Stem som mmer nou vir die grootste sterre van die jaar om te verse eker hulle stap met dieTempo-trofeë weg.

Boonop is ’n kontantpry­s, twee vakansies en ’n koopbewys op die spel as jy stem! Vier gelukkige l esers se name sal lukraak uit al die stemmers gekies wor d.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa