Huisgenoot

Cézanne Visser se ma, Susan Lemmer, het haar heeltyd deur alles bygestaan

-

Dit is wat ’n ma doen. ’n Ma staan haar kind by, ongeag wat hulle gedoen het. In sulke moeilike tye is jy al wat jou kind het. ’n Mens veroordeel die kind se dade, maar nooit jou kind nie.

CORLINE VAN ROOYEN

Julle wat vinger wys, wag tot dit jou kind is. Enige ma sal kaalvoet oor die berge vir haar kind loop. Cézanne het haar prys betaal. As God haar vergeef het, wie is julle om te oordeel?

DOTTY MALTMAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa