Huisgenoot

HOE DIE WEEGSKAAL BY JOU LEWE INPAS

-

Baas: iemand wat jou billik en regverdig behandel. Werknemer: ’n uitsteller. Kollega: die vredemaker van die kantoor. Vriend: ’n onpartydig­e klankbord. Familielid: die een wat nie daarvan hou om hul hande vuil te maak nie. Lewensmaat: ’n gelyke metgesel. Minnaar: ’n bevredigen­de en bedagsame romantikus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa