Huisgenoot

PEER

-

Dié vorm het groter heupe, met ’n smal middel, kleiner borste en smal skouers.

DÍT WERK DIE BESTE

Hemde met krae en hoë, vierkantig­e of skouerlose halslyne skep breedte bo en balanseer jou proporsies.

Broeke en rompe met klein of geen patrone werk die beste vir dié vorm, want dit vestig nie die aandag op die heupe nie.

Dra groot en helder patrone bo. ’n Patroontop by ’n effekleurb­roek of romp werk die beste vir dié vorm. Kies kort baadjies wat op jou middel eindig. Alynrompe verbloem die heupe.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa