Huisgenoot

REGHOEK

-

Die heupe en skouers is dieselfde breedte, met ’n ongedefini­eerde middel en klein borste.

DÍT WERK DIE BESTE

’n Belt wat hoog om die middel sit, of dit nou smal of breed is, defineer jou middel en help kurwes skep.

Hemde met ’n interessan­te of vallehalsl­yn kan jou borste groter laat lyk.

Tops, baadjies en jasse met ’n gedefiniee­rde middel, dié wat by die middel toeknoop of -bind, is goeie keuses. Dit kan meer kurwes help skep. Slooprokke laat jou figuur voller lyk. A-lyn-rompe en -rokke werk goed, want dit gee jou heupe meer vorm.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa