Huisgenoot

KODERAAI NO. 348

-

Vandeeswee­k se leidraad is ’n Suid-Afrikaanse TV- en radioaanbi­eder se naam. Haar van is Afrika-Bredenkamp, maar jy moet haar naam in die grys blokkies onder die foto invul. As jy ’n “a” ingevul het by die blokkie wat 22 gemerk is, sal al die 22’s in die raaisel a’s wees. Gebruik dié kode om die res van die raaisel te ontsyfer.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa